! LEARN HOW TO FLY !

Training Courses

Writing and delivering different types of speeches.

The individual persuasive speech

Group Orators

Unprepared speeches

Adjudicator training 

Skryf en aanbieding van verskillende toesprake

Individuele voorbereide redenaars

Spanredenaars

Onvoorbereide toesprake

Beoordelaarsopleiding 

Course Descriptions

ENGLISH / AFRIKAANS

TRAINING COURSES FOR SPEAKERS, TEACHERS (COACHES) AND PARENTS

You do not have to be the best speaker to communicate well. We equip all learners to be able to communicate in front of an audience. Our training courses aim to equip speakers with excellent communication skills and to train teachers and parents in the role of guiding the speakers throughout. We develop good speakers and we empower inexperienced speakers. Our goal is to equip speakers to write their own speeches. To function and communicate well under pressure is a dexterity of which each and every speaker can benefit from. Our aim is shape and develop the youth of South Africa into confident leaders that can stand up for what they feel strong about. Future leaders that can communicate with logic in the Business and Political realms.

On The Tip Of Your Tongue offers the following courses:

Training in the writing and delivering of different types of speeches.

(Estimate of 3 hours)

  • Approaching the different types of speeches
  • Motivational speech
  • Entertainment speech
  • Persuasive speech
  • Presenting your speech

Training in the individual persuasive speech

(Estimate of 3 hours)

  • The writing of a prepared persuasive speech
  • Delivering a prepared persuasive speech

Training in Group Orators

(Estimate of 3 hours)

  • The writing of a prepared group orators speech
  • Delivering a prepared group orators speech
    (We recommend that all the members of the team attend the training session to ensure best results.

Training in UNPREPARED speeches

(Estimate of 3 hours)

  • This is a practical course for Grade 5-12 students only.
  • How to approach an unprepared
  • How to write an unprepared speech
  • How to deliver an unprepared speech

Adjudicator training

(Estimate of 4 hours)

Feel free to contact us should you be in need of communication training that is not listed above. We adapt or training to close the gaps according to the audience’s needs.

OPLEIDINGSKURSUS VIR SPREKERS, ONDERWYSERS (AFRIGTERS) EN OUERS

Oppie Tong Af se doelwit is om leerders toe te rus om verbaal te kommunikeer voor ‘n gehoor. Dit is ‘n vaardigheid om onder druk te funksioneer en te kommunikeer. Hierdie opleidingskursusse fokus daarop om sprekers toe te rus met uitstekende kommunikasievaardighede. Ons lei ook onderwysers en ouers op om leiding te bied in die skryf en aanbieding van die sprekers se toesprake. Ons kursusse verbeter goeie sprekers en bemagtig onervare sprekers. Ons eindpunt is om die jeug van Suid-Afrika te skaaf en te ontwikkel in selfversekerde leiers wat nie bang is om hulle sê te kan sê oor die dinge in die lewe waaroor hulle sterk voel nie. Toekomstige leiers wat met logika kan kommunikeer in die besigheid- en politieke wêreld.

Oppie Tong Af bied die volgende kursusse aan:

Opleiding in die skryf en aanbieding van verskillende toesprake

(Ongeveer 3 ure)

  • Benadering van die verskillende toesprake
  • Motiveringstoespraak
  • Vermaaklikheidstoespraak
  • Oorredingstoespraak
  • Aanbieding van die toespraak
  • Volledige opleiding in

Individuele voorbereide redenaars.

(Ongeveer 3 ure)

  • Skryf van voorbereide oorredingstoespraak
  • Aanbieding van voorbereide oorredingstoespraak

Opleiding in voorbereide Spanredenaars.

(Ongeveer 3 ure)

  • Skryf van voorbereide spanredenaarstoespraak
  • Aanbieding van voorbereide spanredenaarstoespraak
    (Ons beveel dit sterk aan dat al vier lede van die span die sessie bywoon vir beste resultate)

Opleiding in ONVOORBEREIDE toesprake

(Ongeveer 3 ure)

  • Hierdie is ‘n praktiese kursus vir slegs leerder van Graad 5 tot 12
  • Hoe word ‘n onvoorbereide toespraak benader
  • Hoe word ‘n onvoorbereide toespraak geskryf
  • Hoe word ‘n onvoorbereide toespraak aangebied

Volledige beoordelaarsopleiding

(Ongeveer 4 ure)

Kontak ons gerus Indien u ‘n ander behoefte het rakend spraakvaardighede wat nie hier bo genoem is nie. Ons pas graag ons kommunikasie kursusse aan volgens die gehoor se behoeftes.

Bespreek / Book